Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
- to•neel
- Die plek waar iets gebeur (soos waar 'n misdaad gepleeg is).
- 'n Opvoering; kunsvorm wat die publiek met 'n skouspel vermaak.
- Iets soos dit waargeneem word; 'n skouspel wat ontvou asof dit deel van 'n toneelspel is.
- Sy vingerafdrukke is op die toneel gevind.
- Kritici het die opvoering as 'n "skitterende en betowerende toneel" beskryf.
- Toe verskyn die dominee se seun op die toneel, en beide raak op dieselfde meisie verlief.
- 2. toneelspel, toneelstuk
Meer inligting
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor toneel.