tonende
Voorkoms
| Teenwoordige deelwoord | |
|---|---|
| Werkwoord | toon |
| Bywoordelik | tonend |
| Attibutief | tonende |
- to•nen•de
- Teenwoordige deelwoord
- Attributiewe vorm van tonend: wat toon, terwyl dit toon
- WAPEN: Op 'n skild, in swart, 'n regopstaande proteablomtakkie, tonende 'n oop blomkop en twee horisontaalgeplaaste blare aan weerskante van die steel, alles in natuurlike kleur. [1]