Gaan na inhoud

tonnel²

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Enkelvoud Meervoud
  tonnel²    tonnels²  
Tonnels is uitgeholde (juwelier-) stukke wat in die uitgerekte lob van 'n oorlel-gat pas.

    Sinonieme

ogie², lelnel, oortonnel, O-ringetjie