Gaan na inhoud

tonoplast

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Enkelvoud Meervoud
  tonoplast    tonoplaste  
to•no•plast
(biologie) Die membraan wat 'n plantsel se vakuool van die omringende sitoplasma afsluit. Dit is differensieel-deurlatend en beheer die in- en uitvloei van stowwe in die vakuool.
  1. Water diffundeer dus deur osmose vanuit die grondoplossing deur die deurlaatbare selwand en selektief deurlaatbare selmembraan en sitoplasma, deur die tonoplast en vakuool van die wortelhaar.[1]

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: tonoplast(en)
Nederlands: tonoplast(nl) m

Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor tonoplast.