Gaan na inhoud

toraks

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Enkelvoud Meervoud
  toraks    torakse  
to•raks
(biologie) Die middelste van drie afsonderlike afdelings in 'n insek se liggaam waaraan die pote geheg is
  1. Insekte het drie hoofsegmente – die kop, die toraks (bolyf) en abdomen (agterlyf). Hulle het ook ses bene, waar ander geleedpotiges (soos spinnekoppe) weer agt pote het.[1]

    Holonieme

Liggaam
Abdomen, kop

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: thorax(en)
Nederlands: thorax(nl) m