toring
Voorkoms

| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| toring | torings |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| torinkie | torinkies |
- to•ring
- (boukunde) 'n Hoë selfondersteunende struktuur wat hoër is as wat dit wyd is.
- Daar is ook toetse uitgevoer op torings met laer hoogtes. Verder is alle torings getoets tot by faling, wat tipies in die omgewing van 300 kN of te wel 30 ton was.[1]
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor toring.