totale interne weerkaatsing
Voorkoms
| Naamwoordfrase |
|---|
| totale interne weerkaatsing |
- to•ta•le in•ter•ne weer•kaat•sing
- (fisika) Die verskynsel dat lig in 'n opties digter medium nie hierdie medium verlaat nie, maar volledig weerkaats word as die lig die koppelvlak teen 'n hoek groter as die grenshoek tref.
- Totale interne weerskaatsing is ‘n baie bruikbare natuurlik verskynsel aangesien dit gebruik kan word om lig vas te vang. Een van die mees algemene toepassings van totale interne weerkaatsing is in veseloptika.[1]
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|