Gaan na inhoud

totem

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Enkelvoud Meervoud
  totem    totems  
to•tem
(religie) Simbool waaraan 'n spesiale mitiese, heilige of sosiale betekenis geheg word
  1. Hulle totem roep temas op soos intellek, aanpasbaarheid en langtermynsukses.[1]

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: totem(en)
Nederlands: totem(nl) m