Gaan na inhoud

tradisionele

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Byvoeglike naamwoord
Trap Predikatief Attributief Partitief
Stellend   tradisioneel    tradisionele       
Vergrotend   tradisioneler     
Oortreffend   tradisioneelste  
tra•di•si•o•ne•le
Attributiewe vorm van tradisioneel; volgens tradisie; soos dit oorgelewer/ die gewoonte is.
Sy het my die tradisionele resep gegee, soos dit al eeue lank bestaan.

    Vertalings

  Vertalings:    tradisionele
Engels: traditional(en)
Nederlands: traditionele(nl)