Gaan na inhoud

trag

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Tydvorm Persoon Woordvorm  
Teenwoordige Tyd  ek trag  
Verlede Tyd  ek  het getrag    
Teenwoordige deelwoord tragtende     
Om 'n poging te doen, om te probeer
  1. Tweedens is getrag om iets meer konkreets te gee vir die onderwyser om sodoende die onderwys daarvan meer doeltreffend te maak.[1]

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: attempt(en)
Nederlands: trachten(nl)