transgender
Voorkoms
| Byvoeglike naamwoord |
|---|
| transgender |
- trans•gen•der
- Persoon wat soos 'n lid van die teenoorgestelde geslag lyk of wil lyk; iemand wie se geslagsidentiteit nie met sy biologiese seks ooreenstem nie.
- Gender-identiteitsteuring word as ’n mediese steuring geklassifiseer, maar baie mense is daarteen gekant omdat dit ’n siekte van gender-verskille maak en transgender individue stigmatiseer.
| Vertalings: transgender | |||
|---|---|---|---|