transkribeer

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.

Afrikaans (af)

Tydvorm Persoon Woordvorm
Teenwoordige Tyd  ek  transkribeer 
Verlede Tyd  ek   het getranskribeer        

Uitspraak

IPA: onbepaalde wys: [trɑnskriˈbiə̯ɹ, trɑ̃skriˈbiə̯ɹ, trɑnskrəˈbiə̯ɹ, trɑ̃skrəˈbiə̯ɹ]; verlede deelwoord: [xətrɑnskriˈbiə̯ɹ, xətrɑ̃skriˈbiə̯ɹ, xətrɑnskrəˈbiə̯ɹ, xətrɑ̃skrəˈbiə̯ɹ]

Met Arabiese letters

onbepaalde wys: تْرَنْسْكْرِیبَِیرْ ; verlede deelwoord: خِتْرَنْسْكْرِیبَِیرْ

Werkwoord

    Betekenisse

  1. Tekens of letters uit een skryfstelsel in die van 'n ander oorbring.
  2. Oorskryf, afskryf.
  3. (musiek) 'n Musiekstuk vir 'n ander instrument oorset.

    Vertalings

  Vertalings:    transkribeer
Duits: 1, 3 transkribieren(de)
Engels: 1, 3 transcribe(en)