Gaan na inhoud

transleer

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Tydvorm Persoon Woordvorm  
Teenwoordige Tyd  ek transleer  
Verlede Tyd  ek  het getransleer        
trans•leer
(wiskunde), (kristallografie) Om 'n glybeweging te maak, om 'n koördinaat met 'n konstante te verhoog of verlaag
  1. Transleer die figuur 𝐴𝐵𝐶𝐷𝐸𝐹 2 eenhede na regs en 4 eenhede af.[1]

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: translate(en)
Nederlands: transleren(nl)