trap
Voorkoms
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| trap | trappe |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| trappie | trappies |
- verbinding tussen twee op verskillende hoogtes liggende vloere, bestaande uit 'n reeks treë wat hulle (skuin) bo mekaar bevind
- skop met die voet
- Trappe kan van verskillende materiale vervaardig word – hout, sement en staal is die algemeenste keuses, maar dit hang van elkeen se smaak af.[1]
| Vertalings: 1. treë | |||
|---|---|---|---|
| Vertalings: 2. skop | |||
|---|---|---|---|
| Tydvorm | Persoon | Woordvorm |
|---|---|---|
| Teenwoordige Tyd | ek | trap |
| Verlede Tyd | ek | het getrap |
| Teenwoordige deelwoord | trappend | |
| Verlede deelwoord | getrapte | |
- om die voet neer te sit of met die voet te skop
- In die stadion van die wȇreldgeskiedenis, storm hulle met trappende pote en skuimende bekke die toekoms in.[2]
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|
| Enkelvoud | Meervoud | |
|---|---|---|
| Naamwoord | trap m | trappen |
| Verkleinwoord | trapje | trapjes |
-
(lêer)
| Enkelvoud | Meervoud | |
|---|---|---|
| Naamwoord | trap v/m | trappen |
Kategorieë:
- Woorde in Afrikaans van lengte 4
- Retrograad van Afrikaans
- Woorde in Afrikaans
- Selfstandige naamwoorde in Afrikaans
- Telbare selfstandige naamwoorde in Afrikaans
- Werkwoorde in Afrikaans
- Woorde in Nederlands van lengte 4
- Woorde in Nederlands
- Selfstandige naamwoorde in Nederlands
- Woorde met oudio in Nederlands
- Voëls in Nederlands