Gaan na inhoud

trapesium

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
'n Trapesium
Enkelvoud Meervoud
  trapesium    trapesiums  
tra•pe•si•um
(wiskunde) 'n Vierhoek met net een paar teenoorstaande sye wat ewewydig is
  1. Gelykbenige trapesiums het een paar parallelle sye en hul nie-parallelle sye is gelyk.[1]}
Vierhoek

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: trapezium(en)
Nederlands: trapezium(nl) o

Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor trapesium.