Gaan na inhoud

treonien

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Treonien se molekule
Enkelvoud Meervoud
  treonien     
tre•o•nien
(biologie), (chemie) 'n proteïnogene alfa-aminosuur
  1. Treonien is 'n essensiële aminosuur wat die liggaam help om proteïenbalans te handhaaf. Dit speel 'n rol in die vorming van kollageen en elastien. [1]
Aminosuur

    Afkorting

Thr

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: threonine(en)
Nederlands: threonine(nl) o