Gaan na inhoud

trigonaal

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Byvoeglike naamwoord
Trap Predikatief Attributief Partitief
Stellend   trigonaal    trigonale    trigonaals  
tri•go•naal
  1. (wiskunde), (kristallografie), (mineralogie) wat se eenheidsel een drievoudige hoofas het wat wat loodreg op die ander asse staan wat hoeke van 120 grade met mekaar maak. Hierdie asse het dieselfde lengte, maar verskil van die hoofas.
  2. (chemie) wat se molekulêre simmetrie een drievoudige as het wat loodreg op drie tweevoudige asse kan staan
Simmetrieë
trikliniesmonokliniesortorombiestetragonaaltrigonaalromboëdriesheksagonaalkubies
primitiefgesentreerdgrondvlakgesentreerdruimtelikgesentreerdvlakgesentreerd

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: trigonal(en)
Nederlands: trigonaal(nl)