trigonaal bipiramidaal
Voorkoms

| Naamwoordfrase |
|---|
| trigonaal bipiramidaal |
- tri•go•naal bi•pi•ra•mi•daal
- (chemie) In die vorm van twee driehoekige piramides wat met hul bassise bo-op mekaar gestapel is
- Die PCl5-molekule het 'n trigonaal bipiramidale struktuur.
| Mees algemene molekulêre vorms | |||||||
|---|---|---|---|---|---|---|---|
| Molekule | |||||||
| Formule | AX of AX2 | AX2E of AX2E2 | AX3 | AX3E | AX4 | AX5 | AX6 |
| Byvoeglike naamwoord | lineêr | gebuig of hoekig | trigonaal planêr | trigonaal piramidaal | tetraëdries | trigonaal bipiramidaal | oktaëdries |
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|