Gaan na inhoud

trigonaal planêr

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
'n Trigonaal planêre molekule
Naamwoordfrase
trigonaal planêr
trigonaal + planêr
tri•go•naal pla•nêr
(chemie) Plat en driehoekig in vorm
  1. Die vorm van die BF3-molekuul is trigonaal planêr en dus is die molekuul nie-polêr omdat die ladingverspreiding simmetries is. '[1]
Mees algemene molekulêre vorms
Molekule
FormuleAX of AX2AX2E of AX2E2AX3AX3EAX4AX5AX6
Byvoeglike naamwoord lineêrgebuig of hoekigtrigonaal planêrtrigonaal piramidaaltetraëdriestrigonaal bipiramidaaloktaëdries

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: trigonal planar(en)
Nederlands: vlak-trigonaal(nl)