trilobiet
Voorkoms

| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| trilobiet | trilobiete |
- tri•lo•biet
- (geleedpotiges), (paleontologie) 'n fossiel uit die
Trilobita, 'n klas van uitgestorwe seediertjies uit die Paleosoïkum, wat tot die geleedpotiges behoort het
- Die nuttigste sonefossiele verteenwoordig spesies wat relatief kort geleef het (enkele miljoene jare), maar wat wydverspreid voorgekom het, bv. die talle trilobiet- en ammonietspesies. [1]
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor trilobiet.