troebel
Voorkoms
| Byvoeglike naamwoord | ||||
|---|---|---|---|---|
| Trap | Predikatief | Attributief | Partitief | |
| Stellend | troebel | troebel | troebels | |
| Vergrotend | troebelder | troebelders | ||
| Oortreffend | troebelste | |||
- troe•bel
- (fisika) nie helder nie as gevolg van verstrooiing van lig deur gesuspendeerde deeltjies
- Tydens 'n goeie reeëseisoen moet die aanleg in staat wees om troebel, natuurlike afloop in die Vaalkopdam te hanteer, maar tydens droë seisoene moet dieselfde aanleg net so goed die radikaal verskillende water uit die Krokodilrivier kan hanteer. [1]
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|