Gaan na inhoud

troewel

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Byvoeglike naamwoord
Trap Predikatief Attributief Partitief
Stellend   troewel    troewel    troewels    
Vergrotend   troewelder    troewelders  
Oortreffend   troewelste  
troe•wel
(fisika) nie helder nie as gevolg van verstrooiing van lig deur gesuspendeerde deeltjies
Totius se tortel het my van kindsbeen verlei om langs troewel waters te wei.[1]
Troebel

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: turbid(en)
Nederlands: troebel(nl)