Gaan na inhoud

trog

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Koei wat water uit 'n trog drink
Enkelvoud Meervoud
  trog    trôe, trogge  
  1. (landbou) 'n Lang, smal, oop hout- of metaalhouer vir veevoer of water.
  2. (geologie) 'n Diep depressie in die vorm van 1) in die bodem van die see as gevolg van subduksie
  1. Namate die beeste die trôe leër vreet, sak die mengsels bo af vanweë die druk van die voer. Só bly die trôe outomaties vol.[1]
  2. Rioliet: ‘n afwaartse plooi wat ‘n trog vorm[2]

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: trough(en)
Nederlands: trog(nl) m
Xhosa: umkhombe 3