Gaan na inhoud

trol

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Trolle
Enkelvoud Meervoud
  trol    trolle    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  trolletjie     trolletjies  
  1. (religie) 'n versamelnaam vir verskeie tipes lelike, mensagtige wesens uit die Nordiese volksdigkuns en tradisionele sprokieswêreld wat hulle wortels in die Oud-Nordiese mitologie het.
  2. (rekenaarwetenskap) iemand wat skoorsoek op die internet
  1. Die trol antwoord,. “Ek kom jou opeet”. Die middelslagbokkie sê, “Moet my nie eet nie. Wag vir die groot bok – hy kom na my”.[1]
  2. Hof vervolg 1ste trol weens aanlyn teistering van WB-beampte[2]

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: troll(en)
Nederlands: trol(nl)
Tydvorm Persoon Woordvorm  
Teenwoordige Tyd  ek trol  
Verlede Tyd  ek  het getrol        
  1. (rekenaarwetenskap) skoorsoek of boelie op die internet
  2. 'n manier van visvang
  1. Het hy agtergekom dat hy getrol het en toe sy trollery verwyder?[3]
  2. Omdat ek nie 'n wafferse visserman in nie, het ons maar altyd getrol.[4]