Gaan na inhoud

tuba

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Tuba
Enkelvoud Meervoud
  tuba    tubas  
(musiek) die koperblaasinstrument met die laagste toon
Die tuba, soos ons dit vandag ken, is in 1835 deur Johann Gottfried Moritz en Wilhelm Wieprecht in Berlyn, Duitsland, gepatenteer. [1]
Koperblaasinstrument

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: tuba(en)
Nederlands: tuba(nl) m

Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor tuba.