tuig
Voorkoms
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| tuig | tuige |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| tuigie | tuigies |
- 'n stel bande wat gebruik word om 'n trekdier te span
- 'n toestel wat gebruik word om deur die see of ruimte te navigeer
- om in die tuig te sterwe -- om aan te dui dat iemand oorlede is terwyl hy nog in diens was
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|