turgor
Voorkoms
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| turgor |
- tur•gor
- (plantkunde) Die selspanning wat die gevolg is van die osmotiese vloei in die plantsel en waarvan plante hul stewigheid in die eerste plek verkry
- Op ’n baie warm dag kan soveel water verloor word dat dit turgorverlies tot gevolg het en dat die plant dus verlep.[1]
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|