Gaan na inhoud

tuur

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Tydvorm Persoon Woordvorm  
Teenwoordige Tyd  ek tuur  
Verlede Tyd  ek  het getuur        
Om skerp, lank en aandagtig te kyk
Hy tuur diep en intens in die vuur en bepeins nie oor gesinsfoto's nie.[1]

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: gaze(en)
Nederlands: turen(nl)