Gaan na inhoud

tweede kwadrant

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Die vier kwadrante
Naamwoordfrase
tweede kwadrant
tweede + kwadrant
twee•de kwa•drant
(wiskunde) Dié kwadrant van die Cartesiese vlak waar die x-koördinaat negatief maar die y-koördinaat positief is
  1. Vir 'n punt P(x; y) in die tweede kwadrant is die stomphoek θ wat gevorm word tussen die lyn OP en die positiewe x-as . ()