uitbroei
Voorkoms
| Tydvorm | Persoon | Woordvorm |
|---|---|---|
| Teenwoordige Tyd | ek | broei uit |
| (in bysin) | ... dat ek | uitbroei |
| Verlede Tyd | ek | het uitgebroei |
| Onbepaalde wys | uit te broei | |
| Teenwoordige deelwoord | uitbroeiend | |
| Verlede deelwoord | uitgebroeide | |
- uit•broei
- (biologie) Om eiers warm te hou totdat die kuikens verskyn
- Die ouerpaar het verlede jaar eiers probeer uitbroei, maar die kuikens het nie oorleef nie. [1]
- «Nie onder 'n kalkoen uitgebroei nie»
- slim, skerpsinnig
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|