Gaan na inhoud

uitgeoefen

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Voltooide deelwoord
Werkwoorduitoefen
Werkwoordelikuitgeoefen  
Naamwoordelikuitgeoefen, uitgeoefende  
Negatiefonuitgeoefen onuitgeoefende
uit•ge•oe•fen
Werkwoordelike verlede deelwoord
  1. vorm die verlede tyd van uitoefen
  2. vorm die lydende vorm van uitoefen
  1. Die invloed wat die Gupta-familie op oudpres. Jacob Zuma uitgeoefen het, was aansienlik, sê die Zondo-kommissie.[1]
  2. Wanneer jy uitwerk hoeveel krag horisontaal of vertikaal uitgeoefen word, moet trigonometriese funksies gebruik word. [2]
Naamwoordelike verlede deelwoord
  1. Predikatief of bywoordelik: wat uitgeoefen is of word
  1. In vitro seintransduksie meganisme uitgeoefen deur 2-etiel-3-O-sulphamoyl-estra-1,3,5(10),15-tetraen-3-ol-17-een in kombinasie met 'n dichloro-asetielsuur op die bors adenokarsinoom (MCF-7) en bors nie-tumorigene (MCF-12A) selle; [3]