Gaan na inhoud

uitoefen

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Tydvorm Persoon Woordvorm  
Teenwoordige Tyd  ek oefen uit   
(in bysin)   ... dat ek uitoefen  
Verlede Tyd  ek  het uitgeoefen  
Onbepaalde wys uit te oefen   
Teenwoordige deelwoord uitoefenend   
Verlede deelwoord uitgeoefende   
uit + oefen
uit•oe•fen
Om in die praktyk te bring; om te beïnvloed of teweeg te bring
  1. As die ruimtevaarders die rigting van die ruimtetuig wil verander moet hulle weer die motors aanskakel. Dit sal dan weer ’n krag op die vuurpyl uitoefen en die rigting sal verander.[1]

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: exert(en), exercize(en)
Nederlands: uitoefenen(nl)