uitruil
Voorkoms
| Tydvorm | Persoon | Woordvorm |
|---|---|---|
| Teenwoordige Tyd | ek | ruil uit |
| (in bysin) | ... dat ek | uitruil |
| Verlede Tyd | ek | het uitgeruil |
| Onbepaalde wys | uit te ruil | |
| Teenwoordige deelwoord | uitruilend | |
| Verlede deelwoord | uitgeruilde | |
- uit•ruil
- Om wedersyds te gee en te ontvang
- Estland en Rusland het twee veroordeelde spioene uitgeruil nadat albei deur die presidente van beide lande begenadig is, het owerhede in Estland gesê.[1]
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|