Gaan na inhoud

uitskietstryd

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Enkelvoud Meervoud
  uitskietstryd    uitskietstryde  
Bafana se kaptein het 4 doele gekeer in die uitskietstryd van die Afrikabeker-kwarteindstryd teen Kaap Verdiese Eilande.