Gaan na inhoud

uitspoel

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Tydvorm Persoon Woordvorm  
Teenwoordige Tyd  ek spoel uit   
(in bysin)   ... dat ek uitspoel  
Verlede Tyd  ek  het uitgespoel  
Onbepaalde wys uit te spoel     
Verlede deelwoord uitgespoelde   
uit + spoel
uit•spoel
om iets te verwyder deur 'n oplosmiddel daaroor te laat vloei
  1. Oogknip en die produksie van trane (lakrimasie) help om die oog uit te spoel en van irriterende stowwe ontslae te raak.[1]

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: flush out(en)
Nederlands: uitspoelen(nl)