uitsterf
Voorkoms
| Tydvorm | Persoon | Woordvorm |
|---|---|---|
| Teenwoordige Tyd | ek | uitsterf |
| Verlede Tyd | ek | het uitgesterf |
| Teenwoordige deelwoord | uitsterwende | |
- uit•sterf
- Die proses waartydens alle individue van 'n spesie doodgaan en die spesie as 'n geheel ophou bestaan.
- Die oomblik van uitsterwing word gewoonlik beskou as die dood van die laaste lid van die spesie, hoewel die vermoë om aan te teel waarskynlik vroeër reeds verloor is.
| Vertalings: uitsterf | |||
|---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor uitsterf.