Gaan na inhoud

urasiel

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Urasiel se struktuur
Enkelvoud Meervoud
  urasiel     
u•ra•siel
(chemie), (biologie) Een van vier stikstofbasisse (nukleotiede) waaruit RNS bestaan
  1. RNS bevat:
    • adenien en guanien (dubbelringverbindings, genaamd puriene)
    • sitosien en urasiel (enkelringverbindings, genaamd pirimidiene). [1]
Pirimidien, nukleotied
Nukleotied
adenienguaniensitosientimienurasiel

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: uracil(en)
Nederlands: uracil(nl) o