uself

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Jump to navigation Jump to search

Afrikaans (af)

Enkelvoud
Persoon 1ste 2de
vertroulik
2de
beleef
3de m 3de v 3de o
Verplig my jou u hom haar dit
Toevallig myself jouself uself homself haarself ditself
Meervoud
  1ste 2de
vertroulik
2de
beleef
3de
Verplig ons julle u hulle
Toevallig onsself julleself
julself
uself hulleself
hulself

OCR-A char Hyphen-Minus.svg Woordafbreking

u•self

Open book 01.png Wederkerende voornaamwoord

   Crystal Clear app kedit.svg Betekenisse

Verwys na die persoon wat reeds genoem is (formeel en beleefd).

   Emojione 1F4DA.svg Voorbeeldsinne

U moet uself afvra waarheen u op pad is.

   Nuvola apps kfig.svg Eienskappe

Uself word net met toevallig-wederkerende werkwoorde gebruik.

   Gnome-globe.svg Vertalings

  Vertalings:    uself
Engels: yourself(en)
Nederlands: uzelf(nl)