Gaan na inhoud

vaag

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Byvoeglike naamwoord
Trap Predikatief Attributief Partitief
Stellend   vaag    vae    vaags    
Vergrotend   vaer    vaers  
Oortreffend   vaagste  
wat nie duidelik, nie skerp gedefinieer is nie
Vir meeste mense is kultuur iets vaags wat te doene het met braaivleis en koeksisters, ‘onder die belt’- grappies en die praat van ‘n soort gemengde Afrikaans/Engels.[1]

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: vague(en)
Nederlands: vaag(nl)