Gaan na inhoud

vaal

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Byvoeglike naamwoord
Trap Predikatief Attributief Partitief
Stellend   vaal    vale    vaals    
Vergrotend   valer    valers  
Oortreffend   vaalste  
  1. (kleure) vuilwit, amper verbleik of vervaag
  2. nie opvallend of opwindend nie
  1. Ou landsvlag ál valer en uitgebleik[1]
  2. Nie dat hy ooit 'n vaal meisie soos ek sou raaksien nie, maar 'n meisie kan mos darem droom, of hoe? [2]