vaalribbok
Voorkoms
(Aangestuur vanaf vaal ribbok)

| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| vaalribbok | vaalribbokke |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| vaalribbokkie | vaalribbokkies |
- Hulp:IPA: [ˈfɑːɫ ˌrəbok]
-
(lêer)
- فَالْ رِبَُوكْ , meervoud: فَالْ رِبَُوكِی
- (soogdiere)
Pelea capreolus, 'n wildsbok wat in Suid-Afrika, Zimbabwe, Lesotho en Swaziland aangetref word en by voorkeur op vlaktes hou.
- 'n Volwasse vaalribbok het 'n gemiddelde massa van 22 kg en 'n hoogte van ongeveer 75 cm.
| Vertalings: vaalribbok | |||
|---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor vaalribbok.