vaardig
Voorkoms
| Byvoeglike naamwoord | ||||
|---|---|---|---|---|
| Trap | Predikatief | Attributief | Partitief | |
| Stellend | vaardig | vaardige | vaardigs | |
| Vergrotend | vaardiger | vaardigers | ||
| Oortreffend | vaardigste | |||
| Gesubstantiveer | ||||
| Enkelvoud | Meervoud | |||
| vaardige | vaardiges | |||
- vaar•dig
- uitstekend in staat om 'n spesifieke taak te verrig
- Daarom is dit in almal se belang om daartoe by te dra om die skip vaardig te hou.[1]
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|