vaardige
Voorkoms
| Byvoeglike naamwoord | ||||
|---|---|---|---|---|
| Trap | Predikatief | Attributief | Partitief | |
| Stellend | vaardig | vaardige | vaardigs | |
| Vergrotend | vaardiger | vaardigers | ||
| Oortreffend | vaardigste | |||
| Gesubstantiveer | ||||
| Enkelvoud | Meervoud | |||
| vaardige | vaardiges | |||
- vaar•di•ge
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| vaardige | vaardiges |
- iemand wat vaardig is
- Voorgestelde visum-regulasies moet vaardiges na SA lok.[1]