vaatweefsel
Voorkoms
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| vaatweefsel | vaatweefsels |
- vaat•weef•sel
- (plantkunde) 'n Komplekse vervoerweefsel, gevorm uit meer as een seltipe, wat in vaatplante voorkom.
- Eerste landplante verskyn – het aanpassings nodig gehad vir koue, droë klimaat: Primitiewe vaatweefsel om water, minerale soute en organiese voedingstowwe te vervoer en om die plant in ’n regop houding te steun (nog geen ware xileem nie).[1]
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|