vaksine
Voorkoms


| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| vaksine | vaksines |
- Die term vaksine kom van die Latynse woord 'vaccinia', bees- of koeipokke.
- vak•si•ne
- (medies) Medikasie wat weerstand (immuniteit) teen 'n spesifieke bakteriële of virale siekte veroorsaak.
- Nadat 'n persoon (of dier) ingeënt is, is hy beter bestand teen die patogeen waarvoor die vaksine voor bedoel is.
| Vertalings: vaksine | |||
|---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor vaksine.