Gaan na inhoud

valenselektron

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Enkelvoud Meervoud
  valenselektron    valenselektrone  
va•lens•e•lek•tron
(chemie) 'n Elektron in die buitenste energievlakke van 'n atoom
  1. Deur die aantal valenselektrone te gebruik kan die Lewis diagram vir enige element maklik geteken word.[1]

    Antonieme

Kernelektron

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: valence electron(en)
Nederlands: buitenelektron(nl) o valentie-elektron(nl) o


Naamval Enkelvoud Meervoud
Onbepaald Bepaald Onbepaald Bepaald
Nominatief valenselektron gvalenselektronenvalenselektronervalenselektronerna
Genitief valenselektronsvalenselektronensvalenselektronersvalenselektronernas
(fisika) Valenselektron