valensieskilelektronpaarafstotingsteorie
Voorkoms
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| valensieskilelektronpaarafstotingsteorie |
- va•len•sie•skil•e•lek•tron•paar•af•sto•tings•te•o•rie
- (chemie) 'n Teorie wat die vorm van eenvoudige kovalente molekules beskryf deur die afstoting tussen elektronpare in ag te neem
- Die valensieskilelektronpaarafstotingsteorie (VSEPA) is ’n model wat in chemie gebruik word om die vorm van individuele molekules te voorspel. VSEPA word op die minimisering van die hoeveelheid elektronpaarafstoting (repulsie) om die betrokke sentrale atoom baseer.[1]
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|