valeriensuur
Voorkoms

| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| valeriensuur |
- va•le•rien•suur
- (chemie) Die karboksielsuur met die formule CH3(CH2)3COOH
- Die VVS, naamlik asynsuur, propionsuur, iso-bottersuur, N-bottersuur, iso-valeriensuur en N-valeriensuur is bepaal deur middel van 'n gaschromatograaf met die prosedure beskryf deur Davies.[1]
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|