valien
Voorkoms

| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| valien |
- va•lien
- Wanneer die mRNS-kodon vir glutamiensuur en valien beskou word, is daar slegs een basisverskil tussen hulle – die kodon vir glutamiensuur is GAA en vir valien is dit GUA. Die DNS-templaat vir glutamiensuur is CTT en vir valien is dit CAT.[1]
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|