Gaan na inhoud

valkbot

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Enkelvoud Meervoud
  valkbot    valkbotte  
Die valkbot (ontplooi by lughawens) is die natuurlike roofdier van die meeste spesies plaagvoëls wat hoofsaaklik vliegongelukke veroorsaak.

    Sinonieme

robotvalk, botvalk